Nakajima B5N

Nakajima B5N
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Nakajima Aircraft Company
Nooiensvlug Januarie 1937
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Japannese Keiserlike Vloot
Aantal gebou 1 149

Die Nakajima B5N was 'n eenmotorige bomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search